KAMP VIR GESTREMDES

31 Oktober en 1 November 2009 hou ons 'n spesiale kamp vir persone met gestremdhede. Dit sal plaasvind by Deo Volente Bush Adventures se kampterrein (sien www.dvadventures.co.za) wat op die Moloto pad geleë is, net so 35km vanaf Pretoria se middestad. 

Hier is solank 'n kykie na ons program .....



Vir verdere navrae,  stuur asb 'n e-pos na willem@heuning.co.za 

TERUG NA HOOFBLAD